Afrikaanse Storieboeke

Daar is ‘n aantal kinders van die omgewing wat ons dienste Sondae bywoon en ons het agtergekom dat die meeste van hulle ‘n probleem met lees het. Macrina, ons buurvrou en medewerker, het nou Afrikaanse verhale saam met hulle begin lees, om hul leesvaardigheid te probeer verbeter en om ook ‘n belangstelling in lees as sodanig te help prikkel. Sy het egter ‘n tekort aan geskikte boeke. As daar lesers van hierdie webblad is wat Afrikaanse kinderboeke aan ons sou wou skenk, sal dit regtig baie waardeer word. Meer hieroor kan gelees word op Macrina se blog hier: http://lgsrobertson.wordpress.com/2013/11/24/an-appeal-for-childrens-books/ 

Advertisements

1 Kommentaar

Filed under Uncategorized

One response to “Afrikaanse Storieboeke

  1. Dankie wel, ek deel die nuus en gelukwense vir die storieboek,
    in die liefde van die Here, av aleksandr

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s