In die tagtigerjare het ‘n groep mense verbonde aan Campus Crusade begin vrae vra oor wat die Kerk eintlik is, en na ‘n aantal jare is ‘n aansienlike aantal van hulle in die Ortodokse Kerk opgeneem. ‘n Besonder interessante kort film hieroor is op Youtube beskikbaar. Kyk gerus na hierdie roerende reis van hierdie baie opregte groep mense.