Dienstye vir Heilige Week 2014

Dienstye vir Heilige Week 2014

Die volgende dienste word tydens Heilige Week in ons kapel gevier:

Saterdag 12 April 2014: Mette vir Lasarussaterdag om 9vm.

Saterdag 12 April 2014: Groot Vespers vir Palmsondag om 5nm.

Sondag 13 April 2014: Mette en Liturgie vir Palmsondag. Die Liturgie begin om 9vm.

Sondag 13, Maandag 14, Dinsdag 15 April 2014: Die Bruidegomsmette om 18:30

Woensdag 16 April 2014: Die Mette of die Salwingsdiens om 18:30

Die Kruis is tydens die Twaalf Evangeliesdiens uitgedra

Die Kruis is tydens die Twaalf Evangeliesdiens uitgedra

Donderdag 17 April 2014: Vesperale Liturgie om 9vm.

Donderdag 17 April 2014: Die Twaalf Evangeliesdiens om 18:30

Vrydag 18 April 2014: Die Vespers vir Goeie Vrydag om 10:30vm.

Vrydag 18 April 2014: Die Mette met Klaagliedere om 18h30

Saterdag 19 April 2014: Vesperale Liturgie om 9vm.

Saterdag 19 April 2014: Die Nagdiens, Paasmette en Paasliturgie om 23h00, aan die einde waarvan, teen ongeveer 1:vm., die vas saam gebreek word.

Sondag 20 April 2014: die Agape-Vespers (die Liefdesvespers) om 12.nm. (Net voor middagete)

Advertisements

Lewer kommentaar

Filed under Afrikaans-Ortodoks, Liturgiese jaar, Ortodokse Kerk

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s