Dr. Johann Rossouw, ‘n Ortodokse Christen, van die Departement Filosofie aan die Vrystaatse Universiteit, het onlangs ‘n lesing oor versoening by die Tutu-Jonker-lesingreeks gegee waarin die kwessie van versoening ter sake was. Hierdie baie interessante lesing kan in pdf-formaat gelees word deur op die skakel hieronder te kliek.