‘n Boekie van groot hulp by die voorbereing vir die belydenis van sondes is so pas in Afrikaans vertaal en kan in PDF-formaat afgelaai word by “Leesstof”. Die boekie is so uitgelê dat ‘n mens dit as publikasie kan druk wanneer ‘n mens die PDF-drukopsies gebruik. Mag hierdie boekie tot groot seën wees.