Die dienste vir Heilige Week by ons kerk in Robertson sal vanjaar die volgende wees:
Saterdag 4 April: Liturgie vir Lasarussaterdag: 9 vm
Vespers vir Palmsondag 5 nm
Sondag 5 April: Liturgie vir Palmsondag: 9 vm
Bruidegomsmette: 6:30 nm
Maandag 6 April: Liturgie van die Voorafgewyde Gawes: 9 vm
Bruidegomsmette: 6:30 nm
Dinsdag 7 April: Bruidegomsmetter: 6:30 nm
Woensdag 8 April: Mette en Siekesalwing: 6:30 nm
Donderdag 9 April: Vesperale Liturgie vir die Instelling van die Heilige Nagmaal: 9 vm.
Twaalfevangeliesdiens: 6:30- 9:30 nm
Vrydag 10 April: Vespers vir Goeie Vrydag: 10:30 vm
Mette met Klaagliedere: 6:30 nm
Saterdag 11 April: Vesperale Liturgie (die eerste Pasgadiens): 9 vm
Die nagdiens, gevolg deur die Paasmette en die Paasliturgie: 11 nm
Sondag 12 April: Die Agapevespers: 12 nm (net voor middagete.)
Mag julle werklik ‘n geseënde Pase beleef.
In sy Naam
Johan
Dr Johan van den Heever
+27 126542342
+27 834482609
SA Faks: 0865149546
We do not pull Christ toward us from heaven by prayer.
Rather, we discover Him within ourselves.
(Matthew The Poor – Monastery of St Macarius, Egypt)
http://www.wccm.org.za