Die afgelope Saterdag is Johan le Roux van Worcester in ons kapel gedoop en het hy gekies om in sy nuwe, Ortodokse lewe die doopnaam Jacobus te ontvang. Twee foto’s van Jacobus se doop verskyn hieronder. Ons wens hom “Nog baie jare” toe!

Filed under Afrikaans-Ortodoks, Die Bybel, Ortodokse Kerk