Die dienste vir Heilige Week by ons kerk in Robertson sal vanjaar, 2016, die volgende wees:
Saterdag 23 April: Liturgie vir Lasarussaterdag: 9 vm
Vespers vir Palmsondag 5 nm
Sondag 24 April: Liturgie vir Palmsondag: 9 vm
Bruidegomsmette: 6:30 nm
Maandag 25 April: Liturgie van die Voorafgewyde Gawes: 9 vm
Bruidegomsmette: 6:30 nm
Dinsdag 26 April: Bruidegomsmetter: 6:30 nm
Woensdag 27 April: Mette en Siekesalwing: 6:30 nm
Donderdag 28 April: Vesperale Liturgie vir die Instelling van die Heilige Nagmaal: 9 vm.
Twaalfevangeliesdiens: 6:30- 9:30 nm
Vrydag 29 April: Vespers vir Goeie Vrydag: 10:30 vm
Mette met Klaagliedere: 6:30 nm
Saterdag 30 April: Vesperale Liturgie (die eerste Pasgadiens): 9 vm
Die nagdiens, gevolg deur die Paasmette en die Paasliturgie: 11 nm
Sondag 1 Mei: Die Agapevespers: 12 nm (net voor middagete.)