Volgens eeue oue tradisie word die Fees van die Verheffing van die Kruis op 14 September gevier. Dit gedenk die ontdekking van die Kruis in Jerusalem deur die Heilige Helena, die moeder van die keiser Konstantyn in ongeveer 326, waarna die Kruis op 14 September vir die verering deur die Christenvolk in Jerusalem verhef is.
Die Fees van die Verheffing van die Kruis – 14 September
Filed under Afrikaans-Ortodoks, Die Bybel, Liturgiese jaar, Ortodokse Kerk
Beste Vr Zacharias, my gebede vir u e nvir die gemeente in die liefde van die Here, av aleksandr