‘n Besoeker, Wilferd Duckitt, het onlangs ‘n klompie pragtige foto’s geneem van die Bedehuis, kapel en omgewing en goedgunstiglik toestemming verleen om daarvan op ons webblad te plaas. Hier is ‘n klompie:

Die ingang na die priester se woonplek

Die paadjie van die hek af na die Bedehuis

Die Langeberge in die agtergrond by die Bedehuis.

Die Altaar

Die koepel

Nog een van die koepel

Die ikoon van die Verheerliking op die Berg

Die pad deur die wingerd aan die onderkant van die Bedehuis

Die onderkant van die Bedehuis

Die agterkant van die Bedehuis en kapel met die drade van die wingerd langsaan


Ikoon van die Opstanding

Uitsig op die Langeberge vanaf die dam aan die pad se kant van die Bedehuis
Like this:
Like Loading...
Related
Pragtig! Hoe verlang ek nie nou nie!!!
Sent from my iPhone
>