In Afrikaans:
Christus onder julle ‘n Uitstekende inleiding tot die Ortodokse geloofsleer vir Westerlinge deur vr. Sergius Heitz, in Afrikaans vertaal.
As ons ons sondes bely ‘n Uistekende boekie ter voorbereiding van die Misterie van die belydenis van sondes deur Vr. Thomas Hopko.
HOMOSEKSUALITEIT en die Ortodoksie Twee praatjies oor hierdie onderwerp deur Steve Robinson.
Opsomming van ‘n praatjie deur Metropoliet Kallistos oor verlossing
Onderhoud met Vr Zacharias deur Johann Rossouw van die destydse Vrye Afrikaan.
Die Bybel in die Ortodokse Kerk deur vr.Diaken Stephen Hayes. Die Afrikaanse vertaling deur Vr. Zacharias.
Maria in die Ortodoksie 2008 deur metropoliet Kallistos Ware.
Die Ortodoksie deur vr. John Meyendorf.
Maria die Egiptenaar Die verhaal van hierdie groot Egiptiese Heilige soos aangeteken deur Patriarg Sofronius van Jerusalem.
In Engels:
‘n Baie goeie inleiding tot die aanbidding van die Ortodokse Kerk, van twee bladsye, geskryf vir The Tablet deur Megan (deesdae Macrina) Walker: Through Eastern Eyes pdf
Some Characteristic Features of Orthodoxy deur Vader Dimitru Staniloae
History deur Vader Thomas FitzGerald
The Lord’s Coming, Yesterday and Today deur Vader Thomas Hopko
The Goal of Earthly Life: Prayer deur Vader Touma Bitar
The Divine Liturgy deur Vader Thomas Hopko
The Dogmatic Tradition of the Orthodox Church deur Metropoliet Maximos van Pittsburgh
The Christian God deur Metropoliet Anthony (Bloom) van Sourozh
The Trinity: Scripture and the Greek Fathers deur Vader John Behr
The Trinity deur Metropoliet Anthony (Bloom) van Sourozh
Sinners in the Hands of an Angry or a Gentle God? by Father George Morelli
Tradition deur Vader John Behr
Deification deur Olivier L. Clément
Confession deur Jim Forest
Preparation for Holy Communion deur Vader Thomas Hopko
In Nederlands:
Leven en bidden als Christenen in de wereld van vandaag deur Vader Cyrille Argenti
De Liturgie en het leven deur Vader Cyrille Argenti
De ervaring van de Heilige Geest in de orthodoxe Kerk deur Elisabeth Behr Sigel
De Heilige Ruimte deur Paul Evdokimov
Het bijbels fundament van de icoon deur Paul Evdokimov
Presbitera Anke Arnold-Lyklema het ‘n boek van argimandriet Zacharias van die Ortodokse Klooster te Essex vertaal wat bestaan uit ‘n reeks voordragte oor “die verruiming van die hart”. Die Nederlandse vertaling dra die titel: “Weest ook gij uitgebreid (2Kor.6:13) – De uitbreiding van het hart in the theologie van de heilige Silouan de Athoniet en archimandriet Sophrony van Essex”. Dit word uitgegee deur Orthodox Logos, Tilburg NL. Meer hieroor is op haar webblad, Maranatha House (http://www.maranathahouse.info) te vind.