Dienste

Die viering van die Liturgie en ander liturgiese dienste vind op ‘n gereelde grondslag in Afrikaans plaas. Die algemene dienstye is soos volg:

  • Saterdae om 4 nm: Groot Vespers
  • Sondae om 9:30vm: Die Goddelike Liturgie

Vir die tye van ander dienste, skakel vr. Zacharias by 023-626-5345

Dienstye vir Kaapstad sal binnekort hier verskyn.

Alle belangstellendes is baie welkom by alle dienste!