Liturgiese gesange vir die Kerkjaar in PDF-formaat en klankgrepe in mp3 . Daar is al ‘n massa Ortodokse liturgiese gesange en verse in Afrikaans beskikbaar en sal van tyd tot tyd by die lys hieronder gevoeg word. Alles moet nou eers in PDF omgeskakel word en dan in mp3, so dit sal dalk ‘n geruime tyd neem. Kyk gerus van tyd tot tyd na hierdie bladsy vir nuwe toevoegings.
Opstandingstone:
1. Die Troparia vir Sondae uit die Oktoig
Troparion Toon 1 pdf Troparion Toon 1 mp3
Troparion Toon 2 pdf Troparion Toon 2 mp3
Troparion Toon 3 pdf Troparion Toon 3 mp3
Troparion Toon 4 pdf Troparion Toon 4 mp3
Troparion Toon 5 pdf Troparion Toon 5 mp3
Troparion Toon 6 pdf Troparion Toon 6 mp3
Troparion Toon 7pdf Troparion Toon 7 mp3
Troparion Toon 8 pdf Troparion Toon 8 mp3
Opstandingstone: 2. Kontakia
Kontakion Toon 1 pdf Kontakion Toon 1 mp3
Kontakion Toon 2 pdf Kontakion Toon 2 mp3
Kontakion Toon 3 pdf Kontakion Toon 3 mp3
Kontakion Toon 4 pdf Kontakion Toon 4 mp3 pdf
Kontakion toon 5 pdf Kontakion Toon 5 mp3
Kontakion Toon 6 pdf Kontakion Toon 6 mp3
Kontakion Toon 7 pdf Kontakion Toon 7 mp3
Kontakion Toon 8 pdf Kontakion Toon 8 mp3
Prokimena: Sondae
Prokimenon Toon 1 Laat u barmhartigheid oor ons wees pdf Prokimenon Toon 1 mp3
Prokimenon Toon 2 Die Here is my sterkte en my loflied pdf Prokimenon Toon 2 mp3
Prokimenon Toon 3 Psalmsing tot eer van God pdf Prokimenon Toon 3 mp3
Prokimenon Toon 4 Hoe groot is u werke pdf Prokimenon Toon 4 mp3
Prokimenon Toon 5 pdf Prokimenon Toon 5 mp3
Prokimenon Toon 6.O Here, red U volk pdf Prokimenon Toon 6 mp3
Prokimenon Toon 7 Die Here sal sy volk sterkte gee pdf Prokimenon Toon 7 mp3
Prokimenon Toon 8 Doen geloftes aan die Here pdf Prokimenon Toon 8 mp3
Die “Heer, ek het U aangeroep”-tone:
Heer ek het U aangeroep Toon 1pdf Heer, ek het U aangeroep mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 2 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 2 mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 3 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 3 mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 4 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 4 mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 5 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 5 mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 6 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 6 mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 7 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 7 mp 3
Heer ek het U aangeroep Toon 8 pdf Heer, ek het U aangeroep toon 8 mp 3
Spesiale Wysies:
Toon 1 Vreugde van die hemelse skaar pdf Toon 1 Vreugde van die hemelse skaar mp 3
Toon 1 O al-omgeëerde martelare pdf Toon 1 O al-omgeëerde martelare mp 3
Toon 1 O Paradoksale Wonder pdf Toon 1 O Paradoksale Wonder mp 3
Toon 2 O Huis van Efrata pdf Toon 2 O Huis van Efrata mp 3
Toon 2 Met watter kranse van lof pdf Toon 2 Met watter kranse van lof mp 3
Toon 2 Toe Josef van Arimathea (When from a tree) pdf Toon 2 Toe Josef van Arimathea (When from a tree) mp 3
Toon 4 U het ons ‘n teken gegee pdf Toon 4 U het ons ‘n teken gegee mp 3
Toon 4 Soos ‘n moedige onder martelare pdf Toon 4 Soos ‘n moedige onder Martelare mp 3
Toon 5 Wees gegroet, leweskenkende Kruis pdf Toon 5 Wees gegroet, leweskenkende Kruis mp 3
Toon 6 Op die derde dag Lofpsalms pdf Toon 6 Op die derde dag Lofpsalms toon 6 mp 3
Toon 6 Heel hul verwagting (Having set all their hope in Thee) pdf Toon 6 Heel hul verwagting mp 3
Toon 6 Engelemagte gaan vooruit pdf Toon 6 Engelemagte gaan vooruit mp 3
Feeste:
8 junie Die Oorbring van die relieke van die Heilige Theodoor Troparion Toon 4
14 Junie Die Profeet Elisa Troparion Toon 4pdf
25 Mei Troparion Johannes die Doper 3de vonds van hoof van Toon 4 pdf
29 Junie Petrus en Paulus Troparion Toon 4 pdf
1 Julie Cosmas en Damianos Troparion Toon 8 pdf 1 Julie Cosmas en Damianos Troparion Toon 8 mp 3
5 Julie Athanasios van Athos troparion toon 3 Prokimenon Toon 7 Sy Heiliges sal in heerlikheid roem
7 Julie Martelares Kyriake: Dieselfde Troparion as vir 16 Desember 8 Julie Martelaar Prokopios
12 Julie Die Heilige Paisios Troparion Toon 1 pdf
Algemene vir Martelare Troparion Toon 4 Algemene vir ‘n Martelaar Troparion Toon 4 mp 3
Julie Prokimenon vir die Vaders Toon 4 Geloof sy U, Here pdf Prokimenon vir die Vaders Toon 4 Geloof sy U, Here mpp3
Vaders van die 4de Konsilie Troparion Toon 8 pdf Vaders van die 4de Konsilie Troparion Toon 8 mp 3
20 Julie Elia T roparion Toon 4 pdf Prokimenon toon 4 U is priester vir ewig pdf
22 Julie Maria Magdalena Troparion Toon 1 pdf 22 Julie Maria Magdalena Troparion Toon 1 mp3
26 Julie Die Heilige Paraskewi Troparion Toon 1 pdf Prokimenon Toon 4 Wonderbaar is God pdf
27 Julie die H Panteleimon Troparion Toon 3 pdf Die Regverdige sal bly wees in die Here Prokimenon Toon 7
2 Augustus Oordrag va die relieke van die H. Stefanus Troparion Toon 4 pdf
5 Augustus Troparion Voorfees Toon 4 5 Augustus Troparion Voorfees van die Verheerliking Toon 4 mp3 6
6 Augustus Troparion Toon 7 pdf 6 Augustus Fees van die Verheerliking Troparion Toon 7 mp 3
6 Augustus Verheerliking Kontakion Toon 7 6 Augustus Verheerliking op die Berg Kontakion Toon 7 mp 3
Katawasias van die Verheerliking:
Katawasia Verheerliking Ode 1 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 3 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 4 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 5 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 6 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 7 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 8 toon 4
Katawasia Verheerliking Ode 9 toon 4
TroparionToon 1 pdf 15 Augustus Ontslaping TroparionToon 1 mp3
15 Augustus Kontakion Toon 2 pdf 15 Augustus Ontslaping Kontakion Toon 2 mp3
16 Augustus Troparion vd Ikoon van die Gesigsdoek T1
26 Augustus Mart. Adriaan en Natalia Algemene vir ‘n Martelaar: Troparion Toon 4 pdf 26 Augustus Mart. Adriaan en Natalia Algemene vir ‘n Martelaar: Troparion Toon 4 mp 3
29 Augustus Johannes die Doper Onthoofding Troparion Toon 2 pdf
31 Augustus plasing van die kleed trop toon 8
Prokimenon vir Feeste van die Theotokos: Prokimenon
1 September Begin van die Kerkjaar: Kontakion Toon 4 Toon 4 mp 3
1 September Prokimenon Toon 4 Groot is ons Here
1 September: Begin van die Kerkjaar: Troparion Toon 2 pdf
1 September Troparion vir St Simeon Suilbewoner Toon 1
1 September Apolitikion van die Theotokos Toon 7
2 September Johannes die Vaster Troparion Toon 4
2 September Mamas Troparion Toon 4 pdf 2 September Mamas Troparion mp3
3 September Antimos Troparion Toon 1
3 September Theoktistos troparion toon 8
6 September Michael Aartsengel Troparion Toon 4
7 September Voorfees van die Geboorte van Maria Troparion Toon 4 pdf
7 September die Heilige Kassianie
7 September Voorfees van die Geboorte vd Theotokos Kontakion Toon 3
8 September Geboorte van die Theotokos Troparion – Derde Antifoon
8 September Geboorte van die Theotokos Troparion toon 4 mp 3
8 September Geboorte van die Theotokos Kontakion Toon 4 8 September Geboorte v d Theotokos Kontakion Toon 4 mp 3
8 September Gesang aan die Theotokos Maagdelikheid pas nie by
9 September Joachim en Anna Troparion Toon 2 9 September Joachim en Anna Troparion Toon 2 mp3
9 SeptembernJoachim en Anna Kontakion Toon 2
13 September Kerkwyding Troparion Toon 4
13 September Voorfees Kerkwyding Kontakion Toon 4
13 September Voorfees van die Kruisverheffing Troparion Toon 2
Fees van die Kruisverheffing:
Katawasia van die Kanon:
Katawasia van die Kruis Ode 1 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 3 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 4 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 5 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 6 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 7 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 8 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 9 Toon 8
Katawasia van die Kruis Ode 9 2de Kanon Toon 8
14 September Troparion van die Heilige Kruis 14 September Kruisverheffing Troparion Toon 1 mp 3 14
14 September Kontakion Toon 4 pdf
Ons vereer u Kruis in plaas van die Trisagion by Feeste van die Kruis
14 September Prokimenon Toon 7
14 September Theotokion Katavasia van die Kruis Ode 9 Toon 8
14 September Kruisverheffing Kommuniegesang
Teruggawe van die Fees van die Kruisverheffing: Gesang aan die Theotokos:
Katawasia van die Kruis Ode 9 2de Kanon Toon 8
16 September Groot Martelares Eufemia Algemene vir ‘n Martelares Troparion Toon 4 16 September Eufemia Algemene vir ‘n Martelares Troparion Toon 8 mp3
20 September Algemene vir Martelare Troparion Toon 4 Die Martelaar Evstathios en sy metgeselle
22 September H. Fokas Troparion Toon 4
23 September Ontvangenis van J die Doper Troparion Toon 4 23 September Ontvangenis van J die Doper Troparion Toon 4 mp3
26 September: Die Heengaan van Johannes die Teoloog: Troparion soos by 8 Mei
29 September Kyriakos Troparion Toon 1
30 September Gregorios van Armenië Troparion Toon 4 30 September Gregorios van Armenië Troparion Toon 4 mp3
3 Oktober Dionisius die Areopagiet Troparion Toon 4
6 Oktober Thomas Troparion Toon 3
7 Oktober Martelare Sergius en Bachus Algemene vir Martelare Troparion Toon 4
8 Oktober Pelagia Troparion Toon 8
9 Oktober Jacobus Apostel Troparion Toon 3
10 Oktober Eulampius and Eulampia – Troparion soos by 7 Oktober
1-11 Oktober, Sondag Vaders van die 7de Konsilie Troparion Toon 8
13 Oktober Martelare Karpus en Papylus Algemene vir Martelare Troparion Toon 4
14 Oktober Martelare Nazarius, Gervasias, Protasius en Celsius: Soos vir 13 Oktober
15 Oktober Die Heilige Hiëromartelaar Lukianos Algemene vir ‘n Martelaar Troparion Toon 4
16 Oktober Martelaar Longinus soos by 15 Oktober
18 Oktober Lukas Troparion Toon 3
20 Oktober Groot Martelaar Artemius soos by 15 Oktober
Oktober 21 Hilarion die Grote Troparion Toon 8
22 Oktober Awerkios Troparion Toon 4
22 Oktober die Sewe Jongelinge van Efese soos by 13 Oktober
23 Oktober Jakobus Broer van die Here Troparion Toon 8
24 Oktober- Die Heilige Arethas- Troparion Toon 1
26 Oktober Demetrius Troparion Toon 3
26 Oktober Aardbewing troparion t 8
26 Oktober Prokimenon: Algemene vir ‘n Martelaar: Kyk na 22 Februarie
27 Oktober Groot Martelaar Nestor soos by 15 Oktober
28 Oktober Beskerming van die Theotokos Troparion Toon 1
29 Oktober Anastasia Algemene vir ‘n Martelares Troparion Toon 4
1 November Cosmas en Damianos Troparion Toon 8 Prokimenon toon 4 Wat die Heiliges in sy land betref
2 November Martelare Akindinos ens Troparion Toon 2
3 November Joris Kerk in Lidda Troparion Toon 4
3 November: Die Persiese Martelare: Algemene vir Martelare: kyk 13 Oktober
4 November die Heilige joanikios Troparion Toon 8
5 November Martelare Galaktion en Episteme: Troparion soos by 13 Oktober
6 November Johannes die Belyder Troparion Toon 3
7 November Lasarus die Wonderdoener: Troparion toon 8
8 November Sinaksis van Michael en Gabriël Troparion Toon 4 Prokimenon vir die Engele Toon 4 Wat sy engele geeste maak
9 November St Nektarios Troparion Toon 1 Prokimenon Toon 8 vir ‘n Apostel Hulle stem het uitgegaan. pdf Kommunievers 24 vir ‘n Apostel pdf
10 November: Algemene vir apostels Troparion Toon 3
11 November Soos vir 7 Oktober: Algemene vir Martelare toon 4. Ook vir Menas:
11 November Menas Troparion Toon 4
11 November Theodorus die Studiet Troparion toon 8
12 November Johannes die Barmhartige Troparion toon 8
12 November Nilus Troparion Toon8
13 November J Chrysostomos Troparion Toon 8
14 November Filipus Troparion Toon 3
15 November Martelaar Gurias et al Toon 5
16 November MattheusTroparion Toon 3
17 November Gregorius trop toon 8
18 November Die Heilige Martelare Plato en Romanus: Algemene vir Martelare soos by 13 Oktober
19 November Obadja Troparion Toon 2
20 November: voorfees van die Tempelgang van die Theotokos Toparion Toon 4
21 November: Tempelgang van die Theotokos Toparion Toon 4 21 November Tempelgang v d Theotokos Toparion Toon 4 mp 3 21
21 November: Kontakion Toon 4 21 November Tempelgang van die Theotokos Kontakion Toon 4 mp 3
21 November Gesang aan die Theotokos
24 November: Clemens van Rome en Petrus van Alexandrië: Troparion O God van ons vaders toon 4
25 November Katerina Martelares Troparion Toon 5
26 November: Alipius Troparion Toon 1
27 November Die Heilige Jacobus die Persiër, Algemene vir ‘n Martelaar soos by 15 Oktober
28 November Ons Heilige Vader Stefanus die Jongere en die Heilige Martelaar Irenarchus, Algemene vir ‘n Martelaar soos by 15 Oktober
29 November Die Heilige Martelaar Paramonos, Algemene vir ‘n Martelaar soos by 15 Oktober
30 November Andreas Troparion Toon 4 Prokimenon: Kyk Prokimenon vir ‘n Apostel of Biskop by 9 November
1 Desember Nahum Troparion Toon 2
2 Desember Habakuk Troparion Toon 2
3 Desember Sefanja Troparion Toon 2
4 Desember Barbara Troparion Toon 4
4 Desember Joh die Regverdige Troparion toon 8
5 Desember St Sawwas trop toon 8
6 Desember St Nikolaas Troparion Toon 4 pdf
7 Desember Ambrosius Troparion Toon 4
8 Desember die Heilige Patapios Troparion Toon 8
9 Desember Anna se ontvangenis van Maria Troparion Toon 4
10 Desember Menas, Hermogenes en Eugrafos Troparion Toon 8.myr
11-17 Desember Sondag van die Voorouers Troparion Toon 2
11 Desember Daniël die Suilbewoner Troparion Toon 1
13 Desember Troparion vir die Martelare soos by 13 Oktober en die Troparion vir die Heilige Lucia soos by 29 Oktober
15 Desember Eleutherios Troparion Toon 5
16 Desember Haggai Troparion Toon 2
18 Desember Die Heilige Sebastiaan: Troparion soos by 16 Oktober
19 Desember Die Heilige Martelaar Bonifatius soos by 16 Oktober
20 Desember Die Heilige Ignatius Troparion Toon 4
22 Desember Die Grootmartelares Anastasia die Bevryder van Towermiddels: Troparion soos by 29 Oktober
23 Desember Die Tien Heilige Martelare van Kreta Toon 3
Voorfees vir Kersfees
Voorfees vir Kersfees Kontakion Toon 3
Sondag voor Kersfees Troparion Toon 2
Sondag voor Kersfees Kontakion Toon 1
Voorfees vir Kersfees 21 Des troparion Toon 4
Sondag voor Kersfees Prokimenon vir die Vaders Toon 4 Geloof sy U, Here
Kersfees: 25 Desember:
Kerskontakion toon 3
Kanon Ode 9 Verheerlik haar, o my siel
Mette Kersfees Prokimenon, Toon 4
27 Desember Fees van die Proto-Martelaar Stefanus Troparion Toon 4
28 Desember Martelare van Nikomdea Troparion Toon 4
29 Desember Die Heilige Marcellus Troparion Toon 8
29 Desember Die H. Kindertjies wat deur Herodes om die lewe gebring is Troparion Toon 1
Sondag na Kersfees
Troparion van die Heilige Josef Toon 2
1 Januarie St Basilius Troparion Toon 1
1 Januarie: Die Besnydenis: Troparion Toon 1
1 Januarie Besnydenis Kontakion Toon 3
1 Januarie Prokimenon Toon 1 My mond sal wysheid spreek
Theotokosgesang St Basilius 2008
Kommuniegesang: Soos op Sondae “Loof die Here uit die hemel …”
4 Januarie Die sinaksis van die Heilige Sewentig Apostels, en die Heilige Theoktistos: Troparion soos by 10 November
Sondag Voor Teofanie
Troparion Toon 4 Berei jou voor, Sebulon
Voor Teofanie Kontakion Toon 4 pdf
Prokimenon Toon 6.O Here, red U volk pdf
Teofanie 6 Januarie
7 Januarie: Die Sinaksis van Johannes die Doper: Troparion soos by 29 Augustus
9 Januarie: Martelaar Poliëfktos – Toon 4 soos by 16 Oktober
10 Januarie 10 Die H. Gregorius van Nyssa & Dometianus van Melitini: Troparion soos op 24 November
11 Januarie Troparion Toon 8 Theodosius die Kloosterleier pdf Prokimenon toon 7 Kosbaar in die oë van die Here pdf
13 Januarie: Die H. Martelare Hermylus & Stratonicus: Troparion soos by 24 November: Johannes die Regverdige
15 Januarie Johannes hutbewoner Trop toon 4
17 Januarie St Antonius die Grote Troparion Toon 4 pdf
18 Januarie Cyrillus en Athanasios Troparion Toon 3 pdf Januarie 18 Athanasios en Cyrillus – Prokimenon pdf
19 Januarie Makarios 19 September Troparion Toon 1
20 Januarie Eutimius Troparion Toon 4 pdf 20 Januarie St. Eutimius Troparion Toon 4 mp3
Prokimenon Die Heiliges sal juig in heerlkheid toon 8 pdf Prokimenon Die Heiliges sal juig in heerlkheid toon mp3
21 Januarie Die H. Maximus die Belyer en Neófitos die Martelaar: Troparion soos by 4 Desember
22 Januarie Timotheus Troparion toon 4
22 Januarie Die Heilige Anastasios Algemene vir ‘n Martelaar Troparion Toon 4
23 Januarie Clemens Troparion Toon 4 Algemene vir ‘n Martelaar
24 Januarie Die Heilige Xenia Troparion Toon 8
25 Januarie Gregorius Troparion Toon 1 pdf Januarie 25 Prokimenon Toon 1 My mond sal wysheid uiter pdf
26 Januarie Die H. Xenofon en sy gesin: Troparion soos by 24 November
27 Januarie J Chrysostomos Troparion Toon 8 pdf 27 Januarie J Chrysostomos Troparion Toon 8 mp3
Prokimenon Toon 1 My mond sal wysheid uiter pdf Prokimenon Toon 1 My mond sal wysheid uiter mp3
28 Januarie die Heilige Efraim Troparion Toon 8
29 Januarie Ignatius die Goddraer Troparion 4
30 Januarie Troparion van die 3 hierarge toon 1
31 Januarie: Die Heilige Wonderdoeners Kiros en Johannes – Troparion soos by 15 November
1 Februarie Die Heilige Trifon: Algemene vir ‘n Martelaar Troparion Toon 4 pdf Prokimenon Toon 4 Die Here het wonderbaar geword pdf
Voorfees Troparion toon 1 pdf Ontmoeting Kontakion Voorfees Toon 4 pdf
2 Februarie Ontmoeting Troparion toon 1 pdf 2 Febr Ontmoeting Troparion mp 3
2 Februarie: Die Ontmoeting in die Tempel: Kontakion toon 1 pdf Kontakion toon 1 mp3
2 Februarie Prokimenon Ontmoeting in die Tempel pdf
4 Februarie die Heilige Isidoros Troparion Toon 8
5 Februarie Die H. Agáthe soos by 16 September
6 Februarie St Fotios Troparion Toon 4
8 Februarie Theodoor Groot Martelaar Troparion Toon 4
10 Feb Charalampos Trop Toon 4 pdf 10 Feb Charalampos Trop Toon 4 mp3
11 Februarie Die Heilige Wlaïsios Toon 4
12 Februarie Die Heilige Meletios Troparion Toon 4
13 Februarie Februarie Die Heilige Martinianus Troparion Toon 4
14 Februarie Die Heilige Afxentius Troparion Toon 1 pdf
15 Februarie Apostel Onesimus Troparion Toon 3
16 Februarie: Die H. Martelaar Pamfilus en sy metgeselle Troparion vir die Martelare soos by 13 Oktober
17 Feb Theodoor Groot Martelaar Troparion Toon 2 pdf 17 Feb Theodoor Groot Martelaar Troparion Toon 2 mp3
18 Februarie Ons H. Vader Leo, Pous van Rome. Troparion toon 8
19 Februarie Apostel Archippus, Troparion Toon 3
20 Februarie Ons Vader onder die Heiliges Leo, Biskop van Catanië Troparion Toon 4
24 Februarie Fees van die Vonds van die Hoof van JohannesTroparion Toon 4 pdf 24 Februarie Fees van die Vonds van die Hoof van JohannesTroparion Toon 4 mp3
Prokimenon Algemene vir ‘n Martelaar Die Regverdige sal bly wees in die Here Toon 7 pdf Prokimenon Algemene vir ‘n Martelaar Die Regverdige sal bly wees in die Here Toon 7 mp3
25 Maart Aankondiging Kontakion O, ons aanvoerder en beskermer mp3 Aankondiging Kontakion O, ons aanvoerder en beskermer
8 Mei Johannes evangelis Troparion Toon 2
Voorvaste:
Sondag van die Tollenaar eerste kontakion toon 4 pdf
Sondag van die Verlore Seun Kontakion toon 3 pdf
Sondag van die Laaste Oordeel Kontakion Toon 1 pdf Sondag van die Laaste Oordeel Kontakion Toon 1 mp3
Kontakion Vergifnissondag Toon 6 pdf Kontakion Vergifnissondag Toon 6 mp3
Vastyd:
Akathistos met musieknotasie:
Akakathistoslied eerste Vrydag
Die Boetekanon die Heilige Andreas van Kreta: Die Irmi van die Odes
Halleluja Mette bisantyns toon 8 pdf Halleluja by die Mette mp3
Onse Vader Vastyd in D pdf Onse Vader Vastyd in D mp3
Kanon van die Theotokos, wat tydens die Akathistos aan die Heilige Maagd op Vrydagaande gesing word:
Kanon van die Theotokos Ode 1 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 1 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 3 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 3 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 4 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 4 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 5 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 5 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 6 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 6 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 7 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 7 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 8 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 8 toon 4 mp3
Kanon van die Theotokos Ode 9 toon 4 pdf Kanon van die Theotokos Ode 9 toon 4 mp3
Troparion aan die einde van die Akathistos Toon 3 o pdf Troparion aan die einde vd Akathistos Toon 3 o mp3
Kanon van die Theotokos: Alheilige Theotokos beskerm ons: refrein pdf Kanon van die Theotokos: Alheilige Theotokos beskerm ons: refrein mp3
Algemeen vir die Vastyd: Mette en Liturgie:
Theotokosgesang St Basilius 2008 korrek
Open vir my die deure van bekering Ledkowski in D pdf Open vir my die deure van bekering Ledkowski inD mp3
Eerste Sondag van die Vastyd:
Troparion pdf Kontakion pdf Prokimenon pdf
Tweede Sondag van die Vastyd;
2de Sondaga van die Vastyd -Troparion pdf 2de Sondag van die Vastyd Gregoriu Palamas Troparion toon 8 mp3 2de Sondag van die Vastyd – Kontakion pdf
Kontakion van 25 Maart, vir die Fees van die Aankondiging Gewone Sondagprokimenon van die toon van die week.
Derde Sondag van die Vastyd
Troparion van die Heilige Kruis Toon 1: Kyk 14 September Kontakion van 25 Maart, vir die Fees van die Aankondiging
3de Sondag van die Vastyd – Prokimenon Toon 6
Vierde Sondag van die Vastyd
Opstandingstroparion van die heersende toon Kontakion van 25 Maart, vir die Fees van die Aankondiging Prokimenon vir Sondae Toon 7
4de Sondag van die Vastyd – Troparion Toon8 pdf Troparion van die Vierde Vastyd MP3
Vyfde Sondag van die Vastyd
Opstandingstroparion Toon 5 5de Sondag van die Vastyd – M van Egipte Troparion Toon 8 pdf 5de Sondag van die Vastyd -M van Egipte Troparion Toon 5 mp3
Kontakion van 25 Maart, vir die Fees van die Aankondiging Prokimenon vir Sondae Toon 8
Palmsondag
Troparion Toon 1 pdf TroparionToon 1.mp3 2de Troparion Toon 4 pdf Tweede Troparion Toon4.mp3
Kontakion Toon 6 pdf Kontakion Toon 6.mp3
Prokimenon Toon 4 pdf Prokimenon Toon 4.mp3
Gesang aan die Theotokos 2011 pdf Megalinarion ipv Theotokion.mp3
Palmsondagaand: Die Bruidegomsmette vir Maandagoggend
Maandagaand van Heilige Week: Die Bruidegomsmette vir Dinsdagoggend
METTE VIR HEILIGE MAANDAGAAND met musiek
Dinsdagaand van Heilige Week: Die Bruidegomsmette vir Woensdagoggend
METTE VIR HEILIGE DINSAGAAND met musiek
Woensdagaand van Heilige Week: Die Mette vir Donderdagoggend
METTE VIR HEILIGE Donderdag wat Woensdagaand gesing word
Liturgie vir Heilige Donderdagoggend
GROOT EN HEILIGE DONDERDAGOGGEND met musiek
Donderdagaand: Die Twaalf Evangeliesdiens
METTE VIR HEILIGE DONDERDAGAAND 12 EVANGELIESDIENS
Goeie Vrydag
Vespers
VESPERS VIR GOEIE VRYDAG MET MUSIEK
Mette vir Saterdagoggend wat op Vrydagaand gesing word
METTE VIR GROOT EN HEILIGEVRYDAGAAND met musiek
Ons huldig die gedagtenis aan Josef pdf Ons huldig die gedagtenis aan josef.mp3
Stille Saterdag
GROOT EN HEILIGE SATERDAG met musiek
Pasga
Pasga Kontakion Toon 8 Pasga Kontakion toon 8 mp3
Theotokion vir Pase 2 Theotokion vir pase mp3
Pasga – Die Nagdiens met musiek
Paaskanon 2008 verkort soos dit in die Griekse swart boeke met die Heilige Week dienste voorkom
Thomassondag Thomassondag Troparion pdf Thomassondag Troparion mp3
Thomassondag Prokimenon Toon 3 pdf Thomassondag Prokimenon Toon 3 mp3
Thomassondag Pryslied pdf Thomassondag Pryslied mp3
Sondag van die Mirredraagsters
Mirredraagsterssondag, Troparion Toon 2 Mirredraagsterssondag Eerste Troparion Toon-2.mp3
Mirredraagsterssondag, Tweede Troparion Toon 2 Mirredraagsterssondag Tweede Troparion Toon 2.mp3
Kontakion van Pasga
Mirredraagsterssondag Prokimenon Toon 6
Theotokion: Die Engel het geroep tot haar (Kyk Pasga)
Sondag van die Verlamde Opstandingstroparion Toon 3 Kontakion vir Pasga Sondagprokimenon Toon 3 Gesang aan die Theotokos: Soos by Pasga (Die Engel het geroep)
Middepinkster Troparion Toon 8 Troparion Toon-8 mp3
Sondag van die Samaritaanse Vrou: Opstandingstroparion toon 4 Troparion vir Middepinkster, soos hierbo Kontakion vir Pasga Sondagprokimenon toon 4 Gesang aan die Theotokos: “Die Engel het geroep”
Sondag van die Blindgeborene Opstandingstroparion toon 5 Sondagprokimenon Toon 5 Kontakion vir Pasga Gesang aan die Theotokos: “Die Engel het geroep”
Hemelvaart
Troparion Toon 4 Troparion toon 4 mp3
Prokimenon Toon 7 Verhef U bo die hemele o God Prokimenon toon 7 mp3
Gesang aan die Theotokos Gesang aan die Theotokos.mp3
Kommuniegesang Kommuniegesang mp3
Pinkster: Groot Vespers 1ste vers Here ek roep Toon 1 pdf Groot Vespers 1ste vers Here ek roep Toon 1 mp3
Groot Vespers 2de vers Here ek roep Toon 1 pdf Groot Vespers 2de vers Here ek roep Toon 1 mp3
Groot Vespers 3de vers Here ek roep Toon 1 pdf Groot Vespers 3de vers Here ek roep Toon 1 mp3
Groot Vespers 4de vers Here ek roep Toon 2 pdf Groot Vespers 4de vers Here ek roep Toon 2 mp3
Groot Vespers 5de vers Here ek roep Toon 2 pdf Groot Vespers 5de vers Here ek roep Toon 2 mp3
GrootVespers 6de vers Here ek roep Toon 2 pdf Groot Vespers 6de vers Here ek roep Toon 2 mp3
Groot Vespers 7de vers Here ek roep U aan Toon 2 pdf Groot Vespers 7de vers Here ek roep Toon 2 mp3
Groot Vespers 8ste vers Here ek roep Toon 2 pdf Groot Vespers 8ste vers Here ek roep Toon 2 mp3
Groot Vespers apostiga 1ste vers Toon 6 mp3 Groot Vespers apostiga 1ste vers Toon 6 pdf
Groot Vespers apostiga 2de vers Toon 6 mp3 Groot Vespers apostiga 2de vers Toon 6 pdf
Groot Vespers apostiga 3de vers Toon 6 mp3 Groot Vespers apostiga 3de vers Toon 6 pdf
Groot Vespers apostiga Na Eer aan Nou en altyd Toon 8 mp3 Groot Vespers apostiga Na Eer aan Nou en altyd Toon 8 pdf
Groot Vespers Litie na Eer aan nou en altyd Toon 8 mp3 Groot Vespers Litie na Eer aan nou en altyd Toon 8 pdf
Gesang aan die Theotokos Kanon ll van Pinkster Ode 9 toon 4
Kommuniegesang mp3 Kommuniegesang
Kontakion Toon 8 mp3 Kontakion Toon 8
Prokimenon Toon 8 Hulle stem het uitgegaan mp3 Prokimenon Toon 8 Hulle stem het uitgegaan
Red, o goeie Trooster mp3 Red, o goeie Trooster pdf
Troparion by Derde Antifoon Toon 8 mp3 Troparion by Derde Antifoon Toon 8
Pinkster 2de Vespers met knielgebede 2016
Alle Heiliges (Sondag na Pinkster)
Prokimenon Toon 4 Wonderbaar is God in sy Heiliges pdf
Mette:
Die Magnificat pdf Magnificat mp3
Die refrein word nie in die mp3 weergawe herhaal nie
Mette Lofprysinge Toon 5 Lofprysinge Toon 5 mp3
Die refrein word nie in die mp3 weergawe herhaal nie
Lofprysinge Znamenny in e mineur
Algemene:
Algemene vir Martelare Troparion Toon 4
O Beskerming van Christene Toon 2 pdf
Algemene vir ‘n Monnik Troparion Toon 8 pdf
Algemene vir meer as een Apostel Troparion Toon 3 nuut pdf
Heerlike. Ek het die musiek gedruk en is van plan om dit gereeld te sing. Ek besef ek sing nooit meer nie, behalwe in die kerk. Dink darem dit kan meer wees! Gaan nou begin sing. Hou my dop.
Bly om dit te hoor! Sien jou Saterdag by die Liturgie in Rondebosch!
Ek het nooit in Afrikaans geschryf nie , alleen gelees . Ek is vlaming en spreek nederlands . Baie dankie vir die mooi webstek , die musiek en die hartverblydende woorde
Heerlik om uiit Vlaandere te hoor van iemand wat belangstel in ons werksaamhede hier op Robertson. Skryf gerus weer!
Ek sal seker antwoord gee , as ek terug is . Nu gaan ek , vir vakansie , vlug , vlug Frankrijk toe ! Totsiens . . .
Amazing music
Baie Dankie Vader die musiek is wonderlik!)
Christus opgestaan, Hy is waarlyk opgestaan!
Gefeliciteerd met uw enorm werk in de muziek.
Als U ooit belangstelling heeft in Byzantynsche muziek, practisch zelf-studie kursus, kunt mijn webpagina bezoeken in:
http://bzquality.wordpress.com/
P.Katsoulis
Griekenland
U seën Vader … Afrikaans is n Pragtige LiturgESE Taal … Baie dank ie Vader Zacharias ….
Maria van egipte
Hallo Maria, ek stem saam! Dankie vir die kommentaar. Lanklaas van jou gehoor!
Dankie vir bookskap vader …
Vader … afgelope 5 jaar leer en leef (Ortodokse Genesing) … Gebed … Sondebelydenis en Vergiffenis … Vader … daar is geen ander manier van Genesing … net in die Kerk …
Die liefde en Gebed van Ortodokse Priesters
Vader baie dankie vir die musiek en woorde …
Het deur vader se webwerf Life – giving Spring ontdek …
Vra vader se Gebed …
In die Heilige Theotokos en Opgestane Christus
maria
Dankie, Maria! Kom ons bid vir mekaar!