Gebedeboekies

Macrina Walker het vir ons ‘n klompie klein Afrikaansegebedeboekies gebind; die helfte hardeband en die ander helfte met leer oorgetrek. Dit is baie aantreklike klein boekies, effe groter as sakgrootte, soos die foto hieronder aandui. Ons het dit direk van haar gekoop teen R75 vir die hardebandweergawe en R150 vir dié met leer oorgetrek en dit is ook die prys waarteen ons dit weer verkoop, so daar is geen wins vir ons betrokker nie; dit dek bloot die koste van die bindwerk, materiaal en arbeid. Skryf gerus aan Vr. Zacharias as jy daarin belangstel om dit aan te skaf. Kyk onder die hofie “Kontak” vir kontakbesonderhede.

Gebedeboek sakgrootte Version 2

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Filed under Uncategorized

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s