Saterdag 31 Maart: Liturgie vir Lasarussaterdag: 9 vm
Vespers vir Palmsondag 5 nm
Sondag 1 April: Liturgie vir Palmsondag: 9:30 vm
Bruidegomsmette: 6:30 nm
Maandag 2 April: Liturgie van die Voorafgewyde Gawes: 9 vm
Bruidegomsmette: 6:30 nm
Dinsdag 3 April: Bruidegomsmette: 6:30 nm
Woensdag 4 April: Mette en Siekesalwing: 6:30 nm
Donderdag 5 April: Vesperale Liturgie vir die Instelling van die Heilige Nagmaal: 8:30 vm.
Twaalfevangeliesdiens: 6:30 nm
Vrydag 6 April: Vespers vir Goeie Vrydag: 10:30 vm
Mette met Klaagliedere: 6:30 nm
Saterdag 7 April: Vesperale Liturgie (die eerste Pasgadiens): 9 vm
Die nagdiens, gevolg deur die Paasmette en die Paasliturgie: 11 nm
Sondag 8 April: Die Agapevespers: 12 nm (net voor middagete.)