Francois Smuts het onlangs ‘n Youtube-kanaal begin vir sake rakende die leer van die Ortodokse Kerk. Besoek dit gerus! https://www.youtube.com/channel/UCqUZ5bd5CrR5Ggw1mB6YJfg
Dan is al ons CD’s nou ook op YouTube en op Spotify, by die volgende adresse:
https://www.youtube.com/channel/UC6GC7WGkCJJLIITsMu6OzbA